WAT SÊ DIE WET?
‘n Half-dag werkswinkel aangebied in samewerking met Agri Wes-Kaap waar ‘hot topics’ soos COVID-19 in die werksplek, Vergoeding, Dwelm Misbruik en Seksuele Teistering bespreek sal word. Hierdie is n inter-aktiewe werkswinkel en daar sal deurentyd geleentheid gegee word vir vrae met verwysing na algemene insidente in die werkplek.
Vir addisionele inligting of om te bespreek, kontak ons gerus deur die vorm hier onder:
-
Event Cost:
R 850 p/p
Korting van 20% vir Agri Wes-Kaap lede.