VOLDOEN JOU PAYSLIPS AAN DIE WET?

Volgens arbeidswetgewing is ‘n werknemer geregtig om met elke betaalperiode ‘n betalingsadvies (payslip) van sy werkgewer te ontvang.


Natuurlik het werkgewers baie vrae – Wat is die voordele van ‘n betaalstrokie? Watter inligting moet op die betaalstrokie verskyn? Watter aftrekkings kan gemaak word, en is daar perke aan hierdie aftrekkings?

LEES MEER